Skoolreëls en Skooldrag

  • Skool begin stiptelik om  07:30.
  • Graad RR- & R-leerders  07:30 – 12:30
  • Graad 1- & 2-leerders     07:30 – 12:45
  • Graad 3                         07:30 – 13:10
  • Graad 4- tot 7-leerders  07:30 – 13:50
  1. Emmiedrag, elke Vrydag.
  2. Probeer asseblief dokters- en tandartsafsprake reël vir na skool. Indien onmoontlik, skryf asseblief ‘n brief vir die klasonderwyser/es & hoof en reël vooraf met u kind om vroegtydig kantoor toe te kom.
  3. Geen selfone, Ipads of tablette mag gedurende skoolure gebruik word nie.
  4. Kantoortelefone is beskikbaar vir dringende noodgevalle.
  5. Geen speelgoed en wapens word op die skoolterrein toegelaat nie.
  6. Afwesighede tydens toetse/eksamen weens siekte – Doktersbrief moet ingehandig word en reëlings vir die skryf van toets/eksamenvak moet dadelik met klasonderwyser getref word.
  7. Ons skoolterrein is ‘n ROOKVRYE omgewing.
  8. Geen parkering voor die groot hek (sport hek) in Kareetsraat nie, ook nie tussen die geverfde geel strepe voor die hek nie.
  • School starts promptly at 07:30
  • Grade RR- & R- learners   07:30 – 12:30
  • Grade 1- & 2- learners      07:30 – 12:45
  • Grade 3                            07:30 – 13:10
  • Grade 4- to 7- learners     07:30 – 13:50.
  1. Emmie wear, every Friday.
  2. All attempts should be made to ensure that medical appointments take place after school hours. Where this is not possible, a letter to the teacher including details of the appointment should be provided. Additionally, please ensure that your child report to the office timeously to be collected by yourself.
  3. No cellular phones (mobiles), iPad or tablets are permitted during school hours.
  4. The school phone is available for emergencies.
  5. No toys or weapons are allowed on school property.
  6. Absenteeism during tests and exams – doctor’s letter must be handed in and arrangements made to write the test/exam missed.
  7. The school grounds is a NO SMOKING environment.
  8. No Parking is allowed in front of the big gate (sport’s gate) in Karee Street and no parking between the yellow painted lines in front of the gate.
SOMER (DOGTERS) WINTER (DOGTERS)
Wynrooi rok Grys langbroek & wit langmou hemp
Wynrooi sokkies met wit en grys strepie Wynrooi sokkies met wit en grys strepie
Wynrooi trui met skoolwapen Wynrooi trui met skoolwapen
Swart skoolskoene / Kaalvoet Skoolwindjakker
Swart skoolskoene
Grys, Wit of Wynrooi serp en handskoene
Wynrooi oortrektrui (OPSIONEEL)
HARE & NAELS
- Wynrooi, wit en grys haarbykomstighede is toelaatbaar. Geen hare mag gekleur word nie en vals haarinsetsels word nie toegelaat nie en geen “beaded dreadlocks” nie.- Hare wat onder kraag hang, moet vasgemaak word, kuif mag nie oor wenkbroue hang nie. Geen los slierte.- Naels mag nie oor vingerpunte groei nie, geen naellak word toegelaat nie.- Geen grimering
JUWELIERSWARE
- Knoppie-oorbelletjies en “sleeper” oorbelletjies (1 cm deursnee) is toelaatbaar.- Geen gekleurde steentjies.- Slegs seëlringe en horlosies mag gedra word.- Geen armbande word toegelaat nie.
SUMMER (Girls) WINTER (Girls)
Burgundy dress Grey long pants with white long sleeve shirt
Burgundy socks with white and grey stripes Burgundy socks with white and grey stripes
Burgundy jersey with school badge Burgundy jersey with school badge
Black school shoes / Bare feet School windbreaker
Black school shoes
Grey, White or Burgundy scarf and gloves
Burgundy pull-over (OPTIONAL)
HAIR AND NAILS
Burgundy, white and grey hair accessories are allowed.No dyed hair, hair extensions, gelled hair or highlights will be permitted and no beaded dreadlocks.- Hair exceeding collar length hair should be tied up. Fringes may not hang below eyebrows.- No make-up is allowed.Nails may not extend beyond fingertips, and the use of nail varnish is prohibited.
JEWELLERY
- Only studs and sleeper earrings with a diameter of less than 1 centimetre are allowed.- Only signet rings and watches may be worn- No bracelets are allowed.
SOMER (SEUNS) WINTER (SEUNS)
Grys kortbroek & grys kortmou hemp Grys langbroek & grys langmou hemp
Grys skoolkouse met wynrooi en wit strepe Grys skoolkouse met wynrooi en wit strepe
Wynrooi trui met skoolwapen Wynrooi trui met skoolwapen
Swart skoolskoene / Kaalvoet Skool windjakker
Swart skoolskoene
Grys, Wit of Wynrooi serp en handskoene

Wynrooi oortrektrui (OPSIONEEL)

HARE EN JUWELIERSWARE
- Hare mag glad nie “ge-gel” of gewaks word of enige haarkleursel of sonstrepe ophê nie en geen “beaded dreadlocks” nie.- Hare moet kort wees, mag nie aan die kraag raak of oor ‘n deel van die oor hang nie en geen “lyne” mag op hul koppe geskeer word nie.- Geen armbande of juwele is toelaatbaar nie, slegs horlosies.
SUMMER (Boys) WINTER (Boys)
Grey shorts and a grey short sleeve shirt Grey long pants and grey long sleeve shirt.
Grey school socks with a burgundy and white strip. Grey school socks with a burgundy and white strip.
Burgundy jersey with school badge. Burgundy jersey with school badge.
Black school shoes / Bare feet School windbreaker
Black school shoes
Grey, White or Burgundy scarf and gloves

Burgundy pull-over (OPTIONAL)

HAIR AND JEWELLERY
- No dyed hair, hair extensions, gelled hair or highlights will be permitted and no beaded dreadlocks.- Hair may not touch your collar or cover part of the ear and boys may not have “lines” shaved onto their head.- No bracelets are allowed, only watches.
EMMIEDRAG (SEUNS & DOGTERS) – Sedgars
- Elke Vrydag- Ou Emmiedrag Gr 2 tot Gr 7 (faseer uit): Grys Emmiehemp en grys kortbroek (die kortbroek is slegs by Sedgars beskikbaar).

- Nuwe Emmiedrag (vanaf Januarie 2019) Gr 2 tot Gr 7 (slegs beskikbaar by Sedgars): Grys en wynrooi Emmiehemp en grys kortbroek.

- Nuwe Super Emmiedrag Gr 1 (slegs beskikbaar by Sedgars): Grys en blou Super Emmiehemp en grys kortbroek.

- Kaalvoet of tekkies. Tekkies, dieselfde as waarmee u kind sport sal beoefen – die tekkies hoef nie wit te wees nie. Geen Tommy tekkies, sandale, plakkies of “Skater” skoene nie.

- Reëls vir hare, naels en juweliersware geld soos vir gewone skooldrag.

- NB!! Die nuwe Emmiedrag sal vanaf einde November 2018 slegs by Sedgars beskikbaar wees!!

EMMIE DRESS CODE (BOYS & GIRLS)
- Every Friday- Old Emmie Wear Gr 2 to Gr 7 (are being phased out): Grey Emmie shirt and grey shorts (grey shorts only available at Sedgars).

- New Emmie Wear (from January 2019) Gr 2 to Gr 7 (only available at Sedgars): Grey and burgundy Emmie shirt and grey shorts.

- New Super Emmie Wear Gr 1 (only available at Sedgars): Grey and blue Super Emmie shirt and grey shorts.

- Tekkies or barefoot. Tekkies, the same as which your child will use for sport – it does not need to be white. No Tommy tekkies,  sandals, flip-flops or “Scater” shoes are permitted.

- The rules for hair, jewellery and nails remain the same.

- NB!! New Emmie Wear available only at Sedgars from end November 2018.

Fotos:

NB: Ons skoolklere word verkoop deur / Our school clothes are sold by:

Sedgars – Vereeniging

Ekspaar & M.G’s  Vanderbijlpark

Sportdrag / Sportswear:

  • Atletiekklere slegs beskikbaar by Sedgars.
  • Athletics wear only available Sedgars.
  • Rugbytruie word deur die skool voorsien.
  • Rugby jerseys supplied by the school.
  • Die onderskeie 1ste spanne se sportdrag word elke jaar deur die afrigters gereël en aangekoop.
  • The coaches will organize and buy the 1st teams’ sportswear.
  • Die dogters se hokkie en netbaldrag is beskikbaar by Sedgars (Vereeniging).
  • The girls’ hockey and netball wear supplied by Sedgars (Vereeniging).

 

Klerebank-Ure / clothing bank hours

Maandag / Monday:          13:00-14:00

Woensdag / Wednesday:  13:00-14:00