Slide background
Slide background
Slide background

Hartlik welkom in Emmieland! A hearty welcome to Emmieland!

Meer oor ons skool meer oor ons skool
Emfulenipark Primary inskrywings inskrywings
skoolgelde skoolgelde
skooldrag skooldrag

Emfulenipark Primary school communicator

Emmies Gee Om

In 2012 het ons die “Emmies Gee Om Projekte” geloods, want vir ons beteken ons skool se slagspreuk “Ons kinders is gereed”, dat al ons leerlinge tot hulle volle potensiaal as mens moet ontwikkel, nie net op akademiese-, sport- en kulturele gebied nie, maar ook as ‘n persoon wat omgee, wat uitreik en wat ‘n verskil in die lewens van ander maak.

lees-meer

emfulenipark primary hoof